| Modulekode | WKD 164 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | ’n Inleiding tot die klimaat en algemene seisoenale sirkulasiepatrone van Suider-Afrika. Basiese weertipes en weerprosesse binne die konteks van Suider-Afrika. Interpretasie van sinoptiese kaarte en sinoptiesestasieverslae. Impak van klimaatsverandering en klimaatsuiterstes op die samelewing. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap BA Opsie: Sportsielkunde BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BHCSc Erfenis- en Kultuurtoerisme BPolSci Internasionale Studies BSc Chemie BSc Fisika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Toegepaste Wiskunde BSc Verlengde program - Fisiese Wetenskappe BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2026. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App