Modulekode | LAT 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Latynse literatuurstudie, taalkunde en geskiedenis (1) en (2) ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, regs- en patristiese literatuur, Latynse taalkunde. ‘n Inleiding tot die Romeinse geskiedenis 'n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Latynse taalkunde. Romeinse geskiedenis en konstitusie. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | LAT 110,120 of 'n slaagpunt in Latyn in Gr 12 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App