Jaarboeke

Program: PhD Politiek

Code Faculty Duration Credits
01264629 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof MME Schoeman
[email protected]
+27 (0)124204066

Toelatingsvereistes

• ’n Magistergraad in Politieke Wetenskappe.

• ’n Gemiddelde van 70% word in hierdie graad vereis.

• In die geval van ’n gedoseerde magistergraad moet die navorsingskomponent minstens 50% van die graad behels; ’n punt van minstens 70% word ook vir die navorsings­komponent vereis.

Addisionele vereistes

• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis. 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences