| Code | Faculty |
|---|---|
| 01264629 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Credits | Duration |
|---|---|
| Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
| Prof MME Schoeman [email protected] | +27 (0)124204066 |
• ’n Magistergraad in Politieke Wetenskappe.
• ’n Gemiddelde van 70% word in hierdie graad vereis.
• In die geval van ’n gedoseerde magistergraad moet die navorsingskomponent minstens 50% van die graad behels; ’n punt van minstens 70% word ook vir die navorsingskomponent vereis.
• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App