Code | Faculty |
---|---|
01264629 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof MME Schoeman [email protected] | +27 (0)124204066 |
• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Module-inhoud:
'n Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor 'n goedgekeurde onderwerp in die breë veld van politiek gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om 'n bydrae tot die veld van politiek te maak.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App