Jaarboeke

Visuele kultuurstudies 322


 
Modulekode VKK 322
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Gevorderde diskoerse Hierdie module behandel ’n verskeidenheid van visuele navorsingsmetodes wat toepaslik is vir die dissiplines van beeldende kuns, inligtingsontwerp en visuele kultuurstudies. In die besonder word daar gefokus op die identifisering van navorsingsonderwerpe in die visuele kunste en om ’n gepaste metode vir die ondersoek en/of analise daarvan te vind. Die onderwerp sal tot ’n onafhanklike navorsingsprojek lei wat moontlik verder op nagraadse vlak opgevolg kan word.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences