Code | Faculty |
---|---|
01130192 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 3 jaar | Totale krediete: 372 |
Prof J Lauwrens [email protected] | +27 (0)124204164 |
Met die toenemende belangrikheid van die visuele medium in alle kommunikasie- en kultuurmedia, word die sinvolle verkeer met visuele kultuur noodsaaklik. Dié program poog om visuele geletterdheid te bevorder en om opleiding in die analise, interpretasie en evaluasie van verskeie aspekte van visuele kultuur te bied.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 September jaarliks.
Minimum vereistes vir 2016 | ||||
Prestasievlak | TPT | |||
Afrikaans of Engels | ||||
NSS/IEB | HIGCSE | AS-Level | A-Level | |
5 | 3 | C | C | 30 |
Studente wat in terme van hul akademiese geletterdheid as risikogevalle geïdentifiseer is, is verplig om VAG 110 en VAG 125 te neem.
Studente wat nie in terme van hul akademiese geletterdheid as risikogevalle geïdentifiseer is nie, is verplig om ’n taalmodule ter waarde van 12 krediete uit die lys van taalmodules te neem (sien Akademiese geletterdheid).
Keusemodules in die eerste jaar:
Kies enige twee dissiplines (vakke) op eerstejaarsvlak en doen twee semester-modules van elkeen van hierdie dissiplines (ter waarde van 48 krediete):
Jaarvlak 1-modules:
APL 110, 120 [12 elk] BEM 110,122 [10 elk]* DFK 110,120 [10 elk]* EFK 110, 120 [12 elk] FIL 110,120 [12 elk] INL 110,140 [12 elk] GES 110,120 [12 elk] PTO 111, 120 [12 elk] REL 110,120 [12 elk]
(Sien Taalgroepe)
*Indien DFK- en/of BEM-modules gekies word, moet addisionele modules gekies word om aan die vereiste 48 krediete te voldoen.
Keusemodules in die tweede jaar:
Kies een dissipline (vak) wat op eerstejaarsvlak geslaag is en doen twee semestermodules op tweedejaarsvlak, asook een semestermodule van die tweede dissipline wat op eerstejaarsvlak geslaag is (ter waarde van 60 krediete):
Jaarvlak 2-modules:
APL 210,220 [20 elk] BEM 212,224 [16 elk]* DFK 210,220 [15 elk]* EFK 210,220 [20 elk] FIL 210,220 [20 elk] INL 240 [20] GES 210,220 [20 each] STL 210,220 [20 elk] REL 210, 220 [20 elk]
(Sien Taalgroepe)
*Indien DFK en/of BEM gekies word, moet beide semesters voltooi word.
Keusemodules in die derde studiejaar:
Kies een dissipline (vak) wat op tweedejaarsvlak geslaag is en doen albei semestermodules op derdejaarsvlak (ter waarde van 60 krediete):
Jaarvlak 3-modules:
APL 310,320 [30 elk] BEM 314*,321 [20 elk] DFK 310,320 [20 elk]* EFK 310,320 [30 elk] FIL 310,320, INL 360 [30 elk] GES 310,320 [30 elk] STL 310,320 [30 elk] REL 310,320 [30 elk]
(Sien Taalgroepe)
*Indien DFK en/of BEM gekies word, moet beide semesters voltooi word.
*Let wel: STK 110 is ? voorvereiste vir BEM 314 en moet reeds in die eerste studiejaar geneem word.
TAALGROEPE VIR KEUSES IN PROGRAMME
Let wel: U moet asb die alfabetiese modulelys raadpleeg vir volledige inligting rakende alle taalmodules soos hieronder gelys, aangesien sommige van hierdie modules spesifieke vereistes/voorvereistes het.
Modulegroep 1 – Afrikaans
Jaarvlak 1
• As moedertaal: AFR 110,120
• Vir sprekers van ander tale (ook vir sprekers van ander tale wat vir kwalifikasies in die regte en opvoedkunde ingeskryf is) AFR 114
• Vir studente in die regte (eerste taal): AFR 110 Nota: AFR 120 kan bykomend geneem word.
• Vir opvoedkundestudente: AFR 110,120 (moedertaal); AFR 114 (sprekers van ander tale)
Jaarvlak 2
• As eerste taal: AFR 214, AFR 210,220
• Vir opvoedkundestudente: AFR 214, AFR 220
• Taal, kultuur, kommunikasie en media: LCC 210,220
Jaarvlak 3
• As eerste taal: AFR 311,321
• Vir opvoedkundestudente: Vrye keuse uit die modules met alfakodes AFR en LCC wat op jaarvlak 3 aangebied word.
• Taal, kultuur, kommunikasie en media: LCC 312,320,322
Modulegroep 2 – Engels
Jaarvlak 1
• Vir spesiale doeleindes: ENG 118
• Vir akademiese doeleindes: ENG 110,120
Jaarvlak 2
ENG 210,220
Jaarvlak 3
• ENG 310,320
• ENG 311,322
Modulegroep 3 – Frans
Jaarvlak 1
• Vir beginners: FRN 104,181 (LLM studente)
• Kultureel-professioneel (vir student wat Frans in Graad 12 geslaag het): FRN 113,123
Jaarvlak 2
FRN 211,221
Jaarvlak 3
Kultureel-professioneel: FRN 361,362,363,364
Modulegroep 4 – Duits
Jaarvlak 1
• For beginners: DTS 104
• Kultureel-professioneel (vir studente wat Duits in Graad 12 geslaag het): DTS 113,123
Jaarvlak 2
DTS 211,221
Jaarvlak 3
Kultureel-professioneel: DTS 361,362,363,364
Modulegroep 5 – Grieks
Jaarvlak 1
GRK 110,120
Jaarvlak 2
GRK 210,220
Modulegroep 6 – Hebreeus
Jaarvlak 1
HEB 110,120
Jaarvlak 2
HEB 210,220
Modulegroep 7 – Latyn
Jaarvlak 1
LAT 110,120 (studente wat Latyn in Graad 12 geslaag het, kan direk met Latyn op jaarvlak 2 voortgaan.)
Jaarvlak 2
LAT 210,220
Jaarvlak 3
LAT 310,320
Modulegroep 8 – IsiNdebele
Jaarvlak 1
Vir sprekers van isiNdebele as huistaal of eerste of tweede addisionele taal: NDE 110, AFT 121
Jaarvlak 2
NDE 210, AFT 220
Jaarvlak 3
NDE 310, AFT 320
Modulegroep 9 – IsiZulu
Jaarvlak 1
• Vir beginners: ZUL 110,120
• Vir sprekers van isiZulu as huistaal of eerste of tweede addisionele taal: ZUL 111, AFT 121
Jaarvlak 2
• Vir studente wat ZUL 110,120 op jaarvlak 1 gedoen het: ZUL 210,220
• Vir studente wat AFT 121, ZUL 111 op jaarvlak 1 gedoen het: AFT 220, ZUL 211
Jaarvlak 3
ZUL 310, AFT 320
Modulegroep 10 – Sepedi
Jaarvlak 1
• For beginners: SEP 110,120
• For speakers of Sepedi as home language or first or second additional language: SEP 111, AFT 121
Jaarvlak 2
• Vir studente wat SEP 110,120 op jaarvlak 1 gedoen het: SEP 210,220
• Vir studente wat AFT 121, SEP 111 op jaarvlak 1 gedoen het: AFT 220, SEP 211
Jaarvlak 3
SEP 310, AFT 320
Modulegroep 11 – Spaans
Jaarvlak 1
Vir beginners: SPN 101,102
Jaarvlak 2
SPN 211,221
Jaarvlak 3
SPN 311,321
Modulegroep 12 – Portugees
Jaarvlak 1
• Vir beginners: PTG 101
• Portugese taal en kultuur (vir studente wat Portugees in Gr 12 geslaag het): PTG 113,123
Jaarvlak 2
PTG 211,221
Jaarvlak 3
PTG 311,321
Akademiese geletterdheid
Alle studente wat vir die eerste keer aan die Universiteit van Pretoria inskryf en alle nuwelingstudente wat vir die eerste keer by die Fakulteit Geesteswetenskappe inskryf se akademiese geletterdheid sal aan die begin van die akademiese jaar deur middel van hulle NSS-punte bepaal word.
Alle studente in die Fakulteit Geesteswetenskappe wat as risikogevalle geïdenti¬fiseer is, is verplig om ten minste twaalf krediete te verwerf in die akademiese- geletterdheidsmodules VAG 110 of ALL 110 en VAG 125 of ALL 125.
Alle studente in die Fakulteit Geesteswetenskappe wat nie as risikogevalle geïdentifiseer is nie, is verplig om ten minste 12 krediete in ’n taalmodule te verwerf:
Department of English
ENG 110 Introduction to literature in English (I)
ENG 120 Introduction to literature in English (II)
ENG 118 English for specific purposes
Departement Afrikaans
AFR 110 Afrikaanse taalkunde en letterkunde
AFR 120 Afrikaanse taalkunde en letterkunde
AFR 114 Afrikaans vir sprekers van ander tale (I)
Departement Afrikatale
NDE 1101 Inleiding tot isiNdebele-grammatika: Capita selecta
*Studente wat isiNdebele in die tweede semester wil neem, registreer ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta)
ZUL 110 IsiZulu vir beginners
ZUL 111 Inleiding tot isiZulu-grammatika – Capita selecta
*Studente wat isiZulu in die tweede semester wil neem, registreer ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta)
SEP 110 Sepedi vir beginners
SEP 111 Inleiding tot Sepedi-grammatika – Capita selecta
*Studente wat Sepedi in die tweede semester wil neem, registreer ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta)
STW 110 Setswana vir beginners
STW 111 Inleiding tot Setswana-grammatika – Capita selecta
*Studente wat Setswana in die tweede semester wil neem, moet ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta) registreer.
Departement Moderne Europese Tale
DTS 104 Duits vir beginners
DTS 113 Duits: Kultureel-professioneel (1) *Voorvereiste: Graad 12 Duits
FRN 104 Frans vir beginners
FRN 113 Frans: Kultureel-professioneel (1) *Voorvereiste: Graad 12 Frans
SPN 101 Spaans vir beginners
SPN 102 Spaans vir beginners
PTG 101 Portugees vir beginners
Departement Antieke Tale en Kulture
HEB 110 Hebreeus
LAT 110 Latyn
GRK 110 Grieks
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App