Jaarboeke

Navorsing en professionele ontwikkeling 481


 
Modulekode RPD 481
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Voortgesette studie van die proses van navorsing. Dit sluit die implementering van die goedgekeurde navorsingsprotokol en die dokumentasie en voorlegging van die voltooide navorsingprojek in.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes ANP 210, RPD 380, SEP 110/ZUL 110, AKU 303, AKU 381, AKU 382, ART 381, ART 382, ELH 121, ELH 122, AIM 101
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences