Jaarboeke

Spraakwetenskap 101


 
Modulekode SWL 101
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Inleiding tot die studie van taal: Inhoud: Semantiek. Vorm: fonologie, morfologie, sintaksis. Gebruik: pragmatiek en paralinguïstiese aspekte. Klankstruktuur van taal: fonologie in meer besonderhede. Inleiding tot toepassing op fonologiese ontwikkelingsafwykings en verworwe fonologiese afwykings. Normale ontwikkeling van morfologie en sintaksis. Kindertaal-analises in kommunikasiepatologie – teoretiese basis en praktiese oorwegings in ‘n kliniese en navorsingskonteks.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences