Modulekode | TRL 814 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module beoog om studente die vaardighede wat vir hoftolking benodig word, aan te leer. Lesings sal beide teoretiese aspekte en die praktyk van hoftolking insluit, asook etiese aspekte rakende die beroep dek. Buiten die kontak lesingsure sal studente in kleiner groepe opgedeel word, afhangende van hulle taalkeuses, wat bo en behalwe Engels enige taal/tale wat op honneursvlak aangebied word, mag insluit. Na afloop van hierdie module sal studente ’n mondelinge eksamen aflê om hulle bemeestering van hierdie vaardighede te evalueer. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | TRL 811 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App