Jaarboeke

Program: MA Opsie: Vertaling en Tolking (Gedoseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250208 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 200
Contact:
Mrs R Marais
[email protected]
+27 (0)124204592

Toelatingsvereistes

- ’n Erkende honneursgraad (of ander gelykwaardige tersiêre kwalifikasie – met goedkeuring van die Senaat) ter waarde van 120 krediete in ’n taal die linguistiek of ’n taalverwante dissipline.

- ’n Gemiddelde van minstens 60% vir die honneursgraad word vereis van alle studente wat vir hierdie program inskryf.
 
- 'n Gemiddelde van minstens 65% vir die toelatingstoets (raadpleeg die UP-webwerf vir meer inligting).

 

 

Addisionele vereistes

Die gekose taalpaar moet óf Afrikaans óf Engels insluit (en kan albei insluit).

Die keuse van ’n ander taal hang daarvan af of dit in ’n betrokke jaar aangebied kan word.

Ander programspesifieke inligting

  • TRL 851: Verpligtend vir studente wat beplan om in die miniverhandeling op vertaling te fokus.

  • Studente wat TRL 800, TRL 801, TRL 810 of TRL 802 wil neem, moet reeds op honneursvlak daarmee kennis gemaak het.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences