Modulekode | NSK 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is. Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie. Aantal vraagstukke wat met kwalitatiewe navorsing verband hou, word bestudeer. Aan die einde van hierdie module behoort studente in staat te wees om die kwalitatiewe paradigma krities vanuit teoretiese en praktiese perspektief te kan benader. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (Navorsingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 webgebaseerde periode per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App