Modulekode | NSK 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is. Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie. Temas wat handel oor die filosofie van die wetenskap, navorsingsontwerp en geldigheid van navorsing, toetsontwikkeling, etiek en toepaslike statistiese metodes word in hierdie module bestudeer. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (Navorsingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week, 1 webgebaseerde periode per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App