Modulekode | POU 720 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Studente uit die verskeie studierigtings in die bou-omgewing ondersoek in groepverband die uitvoerbaarheid van 'n projek. Die projek word voorgelê aan 'n paneel beoordelaars, bestaande uit praktisyns. |
Modulekrediete | 2.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 dag-ekskursie |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App