Modulekode | IMY 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. In hierdie module word leerders blootgestel aan die probleme betrokke by die ontwikkeling van sagteware op ‘n industriële skaal. (insluitende dokumentasie). Die doel is om ’n redelike groot multimediaprojek (tipies ‘n multimediaspel wat 3D-animasie insluit) volledig te ontwerp. Die fokus val dus op die projek, wat ‘n hele jaar lank duur, en deur groepe van twee tot vier leerders aangepak word. Die doelwit van die module is om aan leerders basiese spel¬ontwerpteorie te leer, sowel as gevorderde Macromedia Flash ActionScript, basiese 3D-Studio Max en basiese Macromedia Director. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App