Jaarboeke

Program: MSc Eiendomswese Kleinhandel eiendom (Gedosseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12252037 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 180

Programinligting

Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar
The degree can be obtained by successfully completing a curriculum with coursework and a mini-dissertation.
The modules are presented in block weeks. The attendance of block weeks is compulsory. All examinations are conducted at the Department of Construction Economics, South Campus, University of Pretoria.
The curriculum is compiled in consultation with the Head of Department. In order to be considered for the MSc Real Estate degree by coursework to be awarded, a candidate should have obtained a minimum of 120 credits for modules and in addition, have submitted and passed an applicable mini-dissertation (60 credits), i.e. a total of 180 credits.

Toelatingsvereistes

'n Kandidaat vir die gedoseerde MSc Eiendomswese-graad en 'n mini-verhandeling moet 'n toepaslike, erkende tersiêre kwalifikasie op honneursgraadvlak hê en bewys lewer van voldoende ondervinding, of addisionele onderrig in die dissipline van eiendomswese wat vir die Departementshoof aanvaarbaar is (verwys ook na Algemenr Regulasie G.54).

Let daarop dat die gedoseerde MSc(Eiendomswese)-graad nie beskikbaar is vir 'n BScHons (Eiendomswese)- graduandus nie.

Ander programspesifieke inligting

Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar
The Head of Department may, at own discretion, allow for any other module that is deemed appropriate for an individual student’s circumstances, to be taken elsewhere as elective in lieu of the abovementioned elective modules.

Eksamens en slaagvereistes

Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar
A minimum of 40% is required in the examination, with a minimum final mark of 50% to pass.
Examination requirements are set out in the departmental study manuals.
The topic of the mini-dissertation must be approved by the Head of Department and a minimum of 50% is required to pass.
The degree is conferred with distinction on a student who obtains a weighted average of at least 75% in half of the required modules, at least 75% in the mini-dissertation and a weighted average of at least 65% in the remaining modules, constituting the required credits for the MSc Real Estate degree.

Minimum krediete: 80

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences