Modulekode | PTO 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | 'n Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor 'n goedgekeurde onderwerp in die breë veld van politiek gedoen is, word onder leiding van die promotor geskryf. Die essensie van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om 'n bydrae tot die veld van politiek te maak. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App