Jaarboeke

Program: PhD Stads- en Streekbeplanning

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12262023 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360

Programinligting

‘n PhD-student moet ’n proefskrif asook in akademiese artikel/(s) vir publikasie voorlê wat handel oor ‘n  onderwerp uit die studieveld.

Verwys na G Regulasies G.42 tot G.54.

 

Toelatingsvereistes

’n Kandidaat word slegs tot doktorale studie toegelaat indien hy of sy in besit is van ’n toepaslike magistergraad.

 

Addisionele vereistes

‘n Student moes ’n relevante module in navorsingsmetodiek geslaag het voordat sy/haar studievoorstel goedgekeur kan word.

Eksamens en slaagvereistes

‘n Doktorale eksamen is ‘n vereiste en word mondeling en/of skriftelik afgeneem en handel oor die inhoud van die proefskrif sowel as daardie onderdele van die vakgebied waarop die proefskrif gebaseer is.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences