Code | Faculty |
---|---|
12262023 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
‘n PhD-student moet ’n proefskrif asook in akademiese artikel/(s) vir publikasie voorlê wat handel oor ‘n onderwerp uit die studieveld.
Verwys na G Regulasies G.42 tot G.54.
’n Kandidaat word slegs tot doktorale studie toegelaat indien hy of sy in besit is van ’n toepaslike magistergraad.
‘n Student moes ’n relevante module in navorsingsmetodiek geslaag het voordat sy/haar studievoorstel goedgekeur kan word.
‘n Doktorale eksamen is ‘n vereiste en word mondeling en/of skriftelik afgeneem en handel oor die inhoud van die proefskrif sowel as daardie onderdele van die vakgebied waarop die proefskrif gebaseer is.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App