Jaarboeke

Program: PhD Ontwikkelingstudies

Code Faculty Duration Credits
01264634 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof V Thebe
[email protected]
+27 (0)124203111
Prof I Pikirayi
[email protected]
+27 (0)124204661

Toelatingsvereistes

  • ’n Magistergraad met minstens 65% vir die verhandeling.

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share