Jaarboeke

Program: PhD Sosiologie

Code Faculty Duration Credits
01264593 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof ZS Mokomane
[email protected]
+27 (0)124203111

Toelatingsvereistes

  • Minstens 70% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.
  • In die geval van 'n gedoseerde magistergraad, moet die navorsingskomponent ten minste 50% van die graadprogram uitmaak; 'n minimum punt van 70% word ook vir die navorsingskomponent vereis.
  • Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
 
Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Proefskrif gebaseer op onafhanklike navorsing deur die student word oor ‘n goedgekeurde onderwerp onder toesig van 'n promotor geskryf. Bewys moet gelewer word van ‘n vermoë om onafhanklike navorsing te kan doen en bydrae tot die sosiologie moet gemaak word.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences