Modulekode | JGS 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module sal studente met teoretiese kennis en praktiese vaardighede toerus om gesyferdheid en geletterdheid in Vroeë Kinderontwikkeling en Grondslagfase baas te raak. Dit is ondersoekend van aard en veronderstel ? kritiese ingesteldheid op sake wat globaal en nasionaal gedebatteer word rakende die fasilitering van geletterdheid in Grondslagfase klaskamers. Studente sal in staat wees om leerders by te staan in die bemeestering van konsepte rakende wiskunde en geletterdheid asook relevante vaardighede en prosesse in Vroeë Kinderontwikkeling en Grondslagfase. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App