Jaarboeke

Gebruik van Stadsraadeiendom

Studente se aandag word daarop gevestig dat die toestemming van die Stadsraad van Pretoria verkry moet word wanneer stadsraadseiendom betree of die lugruim oor Pretoria gebruik word vir die uitvoering van enige studente-aktiwiteite.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share