Code | Faculty |
---|---|
12252003 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof AAJ Barker [email protected] | +27 (0)124204542 |
By wyse van ’n verhandeling en eksamen.
Verwys na G Regulasies G.30 tot G.40 en G.50 tot G.54.
’n Kandidaat wat ’n onderwerp in die dissipline van landskapagitektuur wil navors en
Na ’n minimum van een jaar registrasie moet die student ’n verhandeling vir eksaminering voorlê en ’n mondelinge eksamen oor sodanige verhandeling in die verwante vakgebied aflê.
Die Magister in Landskapargitektuur word toegeken aan ’n student wat ’n minimum slaagpunt van 50% in beide die verhandeling en die mondelinge eksamen behaal.
G Regulasie G.39.12 is van toepassing.
Die Magister in Landskapargitektuur word met lof toegeken aan ’n student wat ’n minimum van 75% in beide die verhandeling en mondelinge eksamen behaal.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App