Code | Faculty |
---|---|
11252001 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar |
Die program behels:
- ’n Eksamen wat handel oor ’n goedgekeurde program van gevorderde studie en onderrig oor ’n toepaslike gebied van die Tandheelkunde.
- ’n Verhandeling wat met die hoofvak verband hou. In die finale beoordeling sal die verhandeling dieselfde gewig dra as die eksamen.
Die Algemene Regulasies geld. ’n Slaagpunt van minstens 50% word vir die verhandeling vereis asook minstens 50% as slaagpunt vir die eksamen.
'n Student moet in beide die eksamen en die verhandeling minstens 75% behaal.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App