Jaarboeke

Program: DSc Dieetkunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
10262001 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar

Programinligting

Die graad word toegeken op grond van publikasies.

Sien ook die Algemene Regulasies.

Toelatingsvereistes

Behoudens die bepalings van Algemene Regulasies G.45 en G.62 word geen student tot die studie vir die doktorsgraad toegelaat nie tensy hy of sy in besit is van ‘n MBChB- of  ‘n magistergraad of tot die status daarvan toegelaat is.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences