Jaarboeke

Program: DVerpleegkunde Verpleegkunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
10261001 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar

Programinligting

Die graad DCur word toegeken op grond van die publikasies van 'n kandidaat wat internasionale erkenning geniet op grond van sy of haar uitmuntende en uitgebreide navorsing.

Raadpleeg ook die Algemene Regulasies.

Toelatingsvereistes

 

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences