Code | Faculty |
---|---|
10253341 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar |
'n Erkende baccalaureusgraad in Geneeskunde of 'n aanvullende gesondheidsdiensberoep; of 'n erkende en toepaslike honneursgraad met gelykwaardige status as dié van die BDieetkunde-graad met betrekking tot Fisiologie en Biochemie.
Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies kan die Voorsitter van die Skool op aanbeveling van die departementshoof, 'n vasgestelde beperkte verlenging van die tydperk in buitengewone omstandighede goedkeur.
Die MSc-graad in Toegepaste Mensvoeding word met lof toegeken aan ’n student wat ’n gemiddelde van minstens 75% in al die voorafgenoemde modules asook die skripsie behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App