Jaarboeke

Program: BScHons Opsie: Ingenieursgeologie

Code Faculty Duration Credits Download
02240370 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 135

Programinligting

Verwys asseblief na die Engelse weergawe vir meer inligting.

Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar

Renewal of registration

  1. Subject to exceptions approved by the Dean, on the recommendation of the head of department, and in the case of distance education where the Dean formulates the stipulations that will apply, a student may not sit for an examination for the honours degree more than twice in the same module.
  2. A student for an honours degree must complete his or her study, in the case of full-time students, within two years and, in the case of after-hours students, within three years of first registering for the degree and, in the case of distance education students, within the period stipulated by the Dean. Under special circumstances, the Dean, on the recommendation of the head of department, may give approval for a limited extension of this period.

In calculating marks, General Regulation G.12.2 applies.

Apart from the prescribed coursework, a research project is an integral part of the study.

Toelatingsvereistes

'n BSc-graad in Geologie of Omgewings- en Ingenieursgeologie met 'n gemiddeld van 60% vir al die modules, Toegepaste Geologie op tweedejaars- en derdejaarsvlak. Hierdie modules moet grondmeganika, rots meganika, ingenieursgeologie en hidrogeologie insluit. In die keuringsprosedure sal die kandidaat se volledige voorgraadse akademiese rekord oorweeg word. Die beskikbare posisies is beperk tot 15 en kandidate wat deur middel van hul voorgraadse graad vinniger gevorder het, sal voorkeur kry. Buite aansoekers en diegene met 'n ongewone graad strukture kan na insae van hul akademiese rekords en deur die diskresie van die departementshoof toegelaat word.

Slaag met lof

The BScHons degree is awarded with distinction to a candidate who obtains a weighted average of at least 75% in all the prescribed modules and a minimum of 65% in any one module.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share