Jaarboeke

Program: DPhil Kuratoriale Praktyk

Code Faculty Duration Credits Download
01264552 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 480
Contact:
Dr JF Thom
[email protected]

Programinligting

Die program is toegespits op kuratoriale praktyk.

 

Toelatingsvereistes

Toelating tot die program is per navorsingsvoorstel wat ook 'n portefeulje van die kuratoriale keuse van kunswerke insluit. Die proefskrif en die uitstalling moet in dieselfde onderwerp en kritiese diskoerse geposisioneer wees. Daar word van die kandidaat vereis om 'n publieke rondleiding van die uitstalling aan te bied.

 

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Engels of Afrikaans word vereis.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share