Jaarboeke

Program: DPhil Beeldende Kunste

Code Faculty Duration Credits
01264551 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 480
Contact:
Dr JF Thom
[email protected]
+27 (0)124203111

Programinligting

Die program is toegespits op navorsing.

Toelatingsvereistes

Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.

 

 

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Engels of Afrikaans word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share