Jaarboeke

Program: DPhil Antropologie

Code Faculty Duration Credits
01264391 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 480
Contact:
Mrs I Kriel
[email protected]
+27 (0)124202596
Prof I Pikirayi
[email protected]
+27 (0)124204661

Toelatingsvereistes

- Minstens 65% in die voorafgaande magistergraad vir die verhandeling.

- Keuring vind plaas voor toelating.
 

 

Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share