Jaarboeke

Program: DPhil Opsie: Sport- en Rekreasiebestuur

Code Faculty Duration Credits Download
01264126 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar
Contact:
Prof BJM Steyn
[email protected]
+27 (0)124206094

Toelatingsvereistes

• Minstens 60% vir die magisterverhandeling in Sport- en Vryetydstudies.
 
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
 
• 'n Navorsingsvoorstel goedgekeur deur die departementele Navorsingskomitee asook die Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Geesteswetenskappe

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share