Jaarboeke

Program: DMus Musiek

Code Faculty Duration Credits Download
01262001 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 480
Contact:
Prof AF Johnson
[email protected]
+27 (0)124202495

Programinligting

Hierdie program is toegespits op navorsing. Die graad word ook toegeken vir oorspronklike skeppingswerk.

Toelatingsvereistes

Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.

 

 

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share