Jaarboeke

Program: MHCS Erfenis- en Kultuurtoerisme

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01253100 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 240
Contact:
Prof KL Harris
[email protected]
+27 (0)828940701

Toelatingsvereistes

'n Honneursgraad in Erfenis- en Kultuurtoerisme of direk verbandhoudende graad met die goedkeuring van die programbestuurder met ?n gemiddelde van minstens 70%.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences