Jaarboeke

Program: MSocSci Sosiologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01253018 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 240
Contact:
Prof CM Tshoaedi
[email protected]
+27 (0)124203111

Toelatingsvereistes

 - ’n Honneursgraad in Sosiologie of in ’n direk verbandhoudende dissipline.

- ’n Gemiddelde van minstens 70% word vir hierdie graad vereis.
 
 
 
 

 

 

Addisionele vereistes

• Daar kan van studente vereis kan word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen af te lê of om addisionele modules te doen wat hulle in staat sal stel om die verwagte vlak van studie te behaal.

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences