Jaarboeke

Program: MSocSci Sosiologie (Gedoseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01253017 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof CM Tshoaedi
[email protected]
+27 (0)124203111

Toelatingsvereistes

- 'n Honneursgraad in Sosiologie, Bedryfsosiologie of in ?n direk verbandhoudende sosiale wetenskaplike dissipline.

- 'n Gemiddelde van minstens 70% word vir hierdie graad vereis.

 

Addisionele vereistes

• SOC 751 en SOC 756 of soortgelyke modules in navorsingsmetodologie en sosiale teorie word vereis.

• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• Studente met ’n gemiddelde tussen 68% en 70% kan in spesiale omstandighede vir toelating oorweeg word. Doen navraag by the programbestuurder.

Ander programspesifieke inligting

  • Kies een van die volgende as kernmodule: SOC  857, SOC 859 of SOC 860.
  • Kies een keusemodule.
  • SOC 857, SOC 859 en SOC 860 kan as keusemodules gekies word indien nie reeds as ’n kernmodule gekies is nie.
  • Nie alle modules word in ’n gegewe jaar aangebied nie. Kontak die programbestuurder in dié verband.

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences