Jaarboeke

Program: Magister Societatis Scientiae Werknemershulpprogramme (Gedoseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01253008 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof LS Terblanche
[email protected]
+27 (0)124203292

Toelatingsvereistes

 - 'n Erkende vierjarige graad in die geesteswetenskappe.

Minimum gemiddelde van 65% vir die voorgraadse kwalifikasie.

Departementele keuring.

 

Addisionele vereistes

 

• Ten minste vier jaar toepaslike praktykervaring.

• Suksesvolle voltooiing van die departementele kortkursus in Werknemerhulpprogramme.

• ’n Verpligte module in navorsingsmetodologie, naamlik MWT 864, moet geslaag word.

Slaag met lof

’n Student slaag met onderskeiding wanneer ’n gemiddelde punt van 75% vir die kernmodules en miniverhandeling behaal is, onderworpe aan minstens 70% vir die miniverhandeling.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences