Jaarboeke

Program: MSocSci Antropologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01253000 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 240
Contact:
Mrs I Kriel
[email protected]
+27 (0)124202596
Prof I Pikirayi
[email protected]
+27 (0)124204661

Toelatingsvereistes

'n Honneursgraad in Antropologie of ?n direk verbandhoudende dissipline met ?n gemiddelde van minstens 65% in die voorafgaande honneursgraad.

 

 

Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van akademiese taalvaardigheid word vereis.

• Onder spesiale omstandighede kan studente met ’n punt tussen 60% en 65% oorweeg word vir toelating. Aansoeke moet gerig word aan die programbestuurder(s).

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences