Jaarboeke

Program: MA Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie

Code Faculty Duration Credits Download
01252131 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 260
Contact:
Prof KM Tönsing
[email protected]
+27 (0)124204729

Toelatingsvereistes

  • ’n Baccalaureusgraad in Spraak-Taal Patologie; of
  • Enige ander baccalaureusgraad plus ’n BAHons (AAK); of
  • Enige ander relevante graad op honneursvlak, op voorwaarde dat voldoende agtergrond in kommunikasieteorie en navorsing duidelik daaruit blyk, in welke geval ? toelatingseksamen vereis kan word;
  • ? Gemiddelde van minstens 65% in die finalejaarsmodules van die relevante voorafgaande kwalifikasie;
  • Minstens 65% in die navorsingsmodule van die vooraafgaande kwalifikasie.

 

 

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share