Jaarboeke

Program: MMus Musiekopvoeding (Gedoseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01252082 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 240
Contact:
Prof AF Johnson
[email protected]
+27 (0)124202316

Toelatingsvereistes

Ten minste een van die volgende:

'n Vierjarige BMus-graad met ? gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.

- 'n Gelykstaande kwalifikasie met ? gemiddelde van minstens 70% van ? ander tersiêre instelling – met goedkeuring van die Senaat.

BMusHons word in sommige gevalle verlang (in oorleg met die departementshoof).

Meestersdiploma (gebaseer op navorsing en 'n verhandeling).

 

Addisionele vereistes

  • Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien om die vlak van navorsing en akademiese skryfvaardighede te bepaal.

 

Programoorsig

Minimum credits required:             [240]

Research:                                           [120]

Core modules:                                    [120]


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences