Jaarboeke

Program: MMaatskaplike Werk Opsie: Maatskaplike Ontwikkeling en Beleid

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01251068 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 280
Contact:
Prof A Lombard
[email protected]
+27 (0)124202325

Programinligting

Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Julie.

Toelatingsvereistes

BMW-graad in Maatskaplike Werk met ?n gemiddelde van minstens 65% of ?n gelykwaardige kwalifikasie.

Departementele keuring.

 

Addisionele vereistes

• Ten minste twee jaar toepaslike praktykervaring.

• ? Verpligte module in navorsingsmetodologie, naamlik MWT 864, moet geslaag word.

Slaag met lof

Om die graad met lof te verwerf moet ’n gemiddelde punt van 75% vir die kernmodules en miniverhandeling behaal word, onderworpe aan minstens 70% vir die miniverhandeling.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences