Jaarboeke

Program: MA Bybel- en Godsdienskunde

Code Faculty Duration Credits Download
01250393 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 240

Toelatingsvereistes

- ’n Honneursgraad in Bybelkunde/Bybel- en Godsdienskunde; of

- ’n Erkende vierjarige baccalaureusgraad soos deur die departementshoof goedgekeur. Onderwys- en ander ondervinding in die relevante studieveld sal in aanmerking geneem word.

 

Addisionele vereistes

Daar kan van voornemende studente verwag word om addisionele werk/modules te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share