Jaarboeke

Program: MA Kriminologie

Code Faculty Duration Credits Download
01250261 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof F Steyn
[email protected]
+27 (0)124203734

Toelatingsvereistes

- Minimum toelatingsvereiste is ten minste 65% vir BAHons Kriminologie.

 

 

Addisionele vereistes

Reël vir ’n onderhoud met die departementshoof.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share