Code | Faculty |
---|---|
01250104 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 240 |
Prof JF Thom [email protected] | +27 (0)124203111 |
Fokusareas:
1. BKS 858 Gevorderde navorsing in Beeldende Kunste: Verhandeling 858
2. BKS 859 Kreatiewe produksie en miniverhandeling 859
3. BKS 860 Kuratoriale praktyk en miniverhandeling 860
’n Vierjarige graad in Beeldende Kunste of ’n gelykstaande kwalifikasie (met goedkeuring van die Senaat) met ’n gemiddelde van minstens 65%.
Studente se aansoeke, wat ’n navorsingsvoorstel insluit, moet deur die Departement Visuele Kunste se Navorsingskomitee goedgekeur word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App