Jaarboeke

Program: BHCSHons Geskiedenis

Code Faculty Duration Credits Download
01243104 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Prof AM Mlambo
[email protected]
+27 (0)124202323

Toelatingsvereistes

- 'n Baccalaureusgraad of BA-graad.
- 'n Gemiddelde van ten minste 60% in die finalejaarsvakke (of soos goedgekeur deur die departementshoof).

 

Ander programspesifieke inligting

Sommige modules word afgewissel; raadpleeg die programbestuurder oor watter modules vanjaar aangebied word.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share