Jaarboeke

Program: BAHons Vertaling en Professionele Skryfwerk

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01242116 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Mrs R Marais
[email protected]
+27 (0)124204592

Toelatingsvereistes

?n Goedgekeurde driejarige baccalaureusgraad (of ander vergelykbare tersiêre kwalifikasie – met goedkeuring van die Senaat) met ?n kredietwaarde van 360, waarvan minstens 94 krediete verwerf is in tale, die linguistiek of ?n taalverwante dissipline.
 
- Minstens 30 krediete op derdejaarsvlak in een taal, en minstens 24 krediete op eerstejaarsvlak in ?n tweede taal.
 
- ?n Gemiddelde van minstens 65% in elk van die twee tale.
 
-?n Gemiddelde van minstens 65% vir die toelatingstoets (raadpleeg die UP-webwerf vir meer inligting).
 
Bykomende vereistes
 
- Die gekose taalpaar moet óf Afrikaans óf Engels insluit (en kan albei insluit).
 
- Die keuse van die ander taal hang daarvan af of dit in ?n betrokke jaar aangebied kan word.

 

Addisionele vereistes

  • Die gekose taalpaar moet óf Afrikaans óf Engels insluit (en kan albei insluit).
  • Die keuse van die ander taal hang daarvan af of dit in ’n betrokke jaar aangebied kan word.

 

Ander programspesifieke inligting

Kernmodules

Benewens TRL 710 and TRL 711, moet studente ook een redigeringmodule neem, en kies tussen AFR 767, AFT 758, ENG 777, DTS 751 en FRN 762.

Keusemodules

Let wel: Studente mag óf AFR 711 óf ENG 780 neem, maar nie albei nie.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences