Jaarboeke

Program: BMusHons Uitvoerende Kuns

Code Faculty Duration Credits Download
01242022 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Prof AF Johnson
[email protected]
+27 (0)124202495

Toelatingsvereistes

’n Nasionale eerste (3-jarige) graad in musiek - BA (Musiek) of BMus - met 'n gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.

 
 

 

Addisionele vereistes

Die aflê van ’n toelatingstoets.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share