Jaarboeke

Program: BAHons Bybel- en Godsdienskunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01240392 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 160

Toelatingsvereistes

- ’n Goedgekeurde driejarige baccalaureusgraad of ’n vergelykbare graad met minstens 360 krediete.

- Ten minste 30 krediete moet in Bybelkunde/Bybel- en Godsdienskunde op jaarvlak 3 wees met uitsonderings soos deur die departementshoof goedgekeur.
 
 

 

Addisionele vereistes

• Onderwys- en ander ondervinding in ’n relevante studieveld sal in aanmerking geneem word.

• Daar kan van voornemende studente verwag word om addisionele modules te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences