Jaarboeke

Program: BAHons Spaans

Code Faculty Duration Credits Download
01240215 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Dr LA Lancho Perea
[email protected]
+27 (0)124205312

Toelatingsvereistes

-  'n Toepaslike baccalaureusgraad.
 
-  'n Gemiddelde van minstens 70% in Spaans op derdejaarsvlak OF 'n Spaansmoedertaalspreker-vaardigheidsvlak: Kode “B2” volgens die “Common European Framework of Reference of Languages”.

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share